Produksie Huise: The Film Factory, 17 Filmstreet Media

Skrywers: Ivan Botha, Donnalee Roberts

Regisseur: Jaco Smit

Vervaardigers: Danie Bester, Ivan Botha, Donnalee Roberts

Speeltyd: 104 minute

Ouderdomsbeperking: PG

Rolverdeling: Donnalee Roberts, Ivan Botha, Illse Roos, Dirk Stoltz, Elize Cawood, Wilson Dunster, Hélène Truter, André Stolz

Vir Altyd

Vir Altyd… in ’n oomblik.  Op die vooraand van Nina (Donnalee Roberts) se troue in die Paarl, daag haar beste kleintydvriend Hugo (Ivan Botha) weer na tien jaar in haar lewe op.  Nadat Nina se drome verbrokkel voor die kansel, volg ’n aand van groot partytjie, wat daartoe lei dat Hugo haar in die plek van haar bruidegom vergesel op haar “wittebrood” Maurtitius toe.  Daar ontmoet hul twee ander paartjies wat hul meer oor die liefde leer, ou wonde word oopgekrap en nuwe ervarings gedeel.  Maar gaan hul besef dat dit nie die gelukkige einde is wat saak maak nie, maar wel die avontuur daarheen?

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vuil Wasgoed:

 

Bespreek