Ballade vir ‘n Enkeling DVD

R59.00

6 in stock

Category:

Produk Beskrywing

“Moenie dink nie, doen net!” was die leuse waarvolgens Jacques Rynhard (Armand Aucamp) geleef het. Maar skynbaar het hy dié leuse te ver gevoer wanneer hy nie opdaag om ʼn letterkundeprys te ontvang nie.  In die gehoor sit Carina Human (Donnalee Roberts), ʼn joernalis by ʼn skindertydskrif, wat die opdrag het om soveel skandale moontlik oor hom oop te krap. Skandale is daar wel, maar ook veel meer. En gou ontdek sy dat selfs sy dalk nie die waarheid oor Jacques sal kan hanteer nie.

Soek

Katagorieë

Mandjie