Ek Joke Net 2 DVD

R59.00

10 in stock

Category:

Produk Beskrywing

Ek Joke Net se poetsbakkers is terug en met die nuutgestigde Komiese Akteurs Kommissie, ook bekend as die K.@.K, is almal ‘n teiken. Van studente wat hulself onverwags in die middel van ‘n klopjag bevind, ‘n blinde man wat raad vra tydens kondoom-aankope, videowinkel-assistente wat pornografiese films in kliënte se DVD-kassies ontdek en ‘n baie bekende Suid-Afrikaanse rockgroep wat deur die polisie gedreig word, is niemand veilig wanneer die “Candid Kings” naby is nie.

Soek

Katagorieë

Mandjie