Jou Romeo

Jou Romeo DVD

R139.00

18 in stock

Category:

Produk Beskrywing

In ’n sportmalskool is Yvette, Tyler en die dramabrigade ’n piepklein minderheid.  Hulle het slegs een doel voor oë: Om Romeo en Juliet in hul matriekjaar op die planke te bring.  Die skoolhoof, Meneer Kirby Potgieter, het egter ander planne en sny die kuns- en kultuurbegroting vir opgraderings aan die krieket klubhuis.  Desperaat om kaartjies te verkoop en sodoende die vertoning te red, besluit Yvette en Tyler om die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, te oortuig om die rol van Romeo te vertolk.  Onverwagse romanse onstaan, maar leuens en ambisie laat Yvette wonder of Marko werklik haar Romeo kan wees.

Soek

Katagorieë

Mandjie