Pad Na Jou Hart

Pad na Jou Hart DVD

R49.00

9 in stock

Category:

Produk Beskrywing

Die jong, aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg (Ivan Botha), het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit te kom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familiemaatskappy kan oorneem.

Soek

Katagorieë

Mandjie