Roepman

Roepman DVD

R59.00

5 in stock

Category:

Produk Beskrywing

Gebasseer op die roman deur Jan van Tonder met dieselfde titel. ‘n Elfjarige seun, genaamd Timus, vertel die storie van ‘n 1966 spoorweg gemeenskap. Timus en sy gesin is vasgevang in die strukturele geweld wat veroorsaak word deur die regering en die kerk. ‘n Onwaarskynlike held, Joon, verskyn tot die redding van Timus om ‘n bietjie van sy verlore onskuld vir hom terug te gee.

Soek

Katagorieë

Mandjie