Vaselinetjie – Roman

R160.00

3 in stock

Category:

Produk Beskrywing

Sy is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Ouma noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie deur die Welsyn weggestuur word na ‘n kosskool in Gauteng, die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ‘n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.

Additional information

Formaat

Druk; Sagteband

Soek

Katagorieë

Mandjie