Nico Panago

Manny Gotty

Nico is ‘n Suid-Afrikaans gebore akteur, aanbieder en sakeman. Hy is al amper twee dekades in die vermaakliksheidsbedryf en het in verskeie teaterproduksies, televisiedramas en grootskerm films gespeel. Hy is die gasheer van ‘Survivor SA’ en is ‘n aanbieder vir die bekende reeks, ‘Top Billing’. Nico is ook die voorsitter van die nie-winsgewende kinderherstelorganisasie, Missing Children SA.