Dienste

Belê in ‘n rolprent. Met meer as 22 flieks agter die rug, almal gedeeltelik of tenvolle bevonds met die hulp van private beleggers, is geen ander produksiemaatskappy in Suid-Afrika ‘n beter bellegings vennoot nie.

Produk integrasie. Stel jou handelsmerk ten toon in een van ons rolprente, maksimeer bloodstelling op verkseie bemarkingsplatforms of word ‘n volwaardige produksie vennoot. Ons het ‘n verskeidenheid produk integrasie opsies beskikbaar.

Fasilitering van ‘n rolprent of televisie reeks in ‘n diens en/of mede-produksie kapasiteit.

Begroting en skedulering van ‘n rolprent of televisie reeks.