Produk Integrasie

PRODUK INTEGRASIE

As een van die suksesvolste rolprent produksie maatskapye in Suid-Afrika, verstaan ons die waarde wat goed geïntegreerde produk plasing en bemarkings samewerking vir ons en ons bemarkings vennote kan beteken.

 

The Film Factory is trots om deurlopend gesien te word as ’n baanbreker en bedryfsleier in ons veld, en ons werk konstant om ons verhoudings met ons vennote te verbeter en so die bemarkings geleenthede en produk bloodstelling vir buide ons en ons vennote te maksimeer, ons vennote se beeld te respekteer, terwyl die storie integriteit en rolprentwêreld realisme behou word.
dti
kyknetfilms
kykNET
sterkinekor
keyart
media
silverline
xodit9Ie
Esquire
Areyeng
AZ
Untitled-21
Logo with slogan - white
ATKV_Afr_Logo_WitopSwart