Die Span

DIE SPAN

Danie Bester
Danie Bester, met meer as 25 films agter die rug, word deur baie mense beskou as ‘n sleutelpersoon in die hernuwing van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf.
Dries Scholtz
As vervaardiger en redigeerder het Dries ’n baie goeie insig in die plaaslike bedryf, veral as dit kom by die verhouding tussen produksie en na-produksie.