Produksie Huis: The Film Factory

Skrywers: Danie Bester, Henk Pretorius

Regisseur: Henk Pretorius

Vervaardiger: Danie Bester

Speeltyd: 97 minute

Ouderdomsbeperking: 13SL

Rolverdeling: Ivan Botha, Cherie van der Merwe, Altus Theart, Andrew Thompson, Neil Sharim, Ciske Kruger, Lelia Etsebeth

Bakgat!

Wimpie Koekemoer het ‘n droom om eendag populêr te wees. Sy droom word onverwags waar as Katrien Swanepoel deur haar kêrel afgesê word en sy onderneem om die skool se grootste geek in ‘n eerste-span rugbyspeler te verander.