Ballade vir 'n Enkeling

Produksie Huis: The Film Factory

Skrywer: Leon van Nierop

Regisseur: Quentin Krog

Vervaardiger: Danie Bester

Speeltyd: 139 minute

Ouderdomsbeperking: 16SV

Rolverdeling: Donnalee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais, Jacques Bessenger, Christia Visser, Edwin van der Walt, Luan Jacobs, Cindy Swanepoel

Ballade vir 'n Enkeling

“Moenie dink nie, doen net!” was die leuse waarvolgens Jacques Rynhard (Armand Aucamp) geleef het. Maar skynbaar het hy dié leuse te ver gevoer wanneer hy nie opdaag om ʼn letterkundeprys te ontvang nie.  In die gehoor sit Carina Human (Donnalee Roberts), ʼn joernalis by ʼn skindertydskrif, wat die opdrag het om soveel skandale moontlik oor hom oop te krap. Skandale is daar wel, maar ook veel meer. En gou ontdek sy dat selfs sy dalk nie die waarheid oor Jacques sal kan hanteer nie.

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vaselinetjie:

 

Bespreek