
Produksie Huis: The Film Factory
Skrywer: Hanneke Schutte
Regisseur: Hanneke Schutte
Vervaardigers: Dries Scholtz, André Scholtz
Speeltyd: 96 Minute
Ouderdomsbeperking: 10-12 PG
Rolverdeling: Anchen du Plessis, Themba Ntuli, Pierre van Pletzen, Rika Sennet, Hanlé Barnard, Drikus Volschenk
Meerkat Maantuig
Na haar pa se dood besef Gideonette de la Rey, ’n vreesbevange jong meisie met ’n ooraktiewe verbeelding dat sy die enigste oorlewende gesinslid is met ’n familienaam waarop ’n vloek rus. Met die hulp van haar nuwe vriend, Bhubesi, en sy ‘Meerkat Maantuig’ moet sy die innerlike krag vind om haar vrees te oorkom indien sy die vloek wil breek.