Produksie Huis: The Film Factory

Skrywers: Justin Head, C.A. van Aswegen

Regisseur: Justin Head

Vervaardigers: James Carrol, Susana Kennedy, C.A. van Aswegen

Speeltyd: 110 minute

Ouderdomsbeperking: 18VL

Rolverdeling: Christopher Beasly, Brandon Auret, Corine du Toit, Leroy Gopal, Greg Melvill-Smit, Yule Masiteng

Night Drive

In ‘n rustige natuurskoon wildsreservaat word ‘n groep toeriste gestrand tydens ‘n nag wildrit na hul motor oppak. ‘n Reeks vreesaanjaende gebeurtenisse ontvou en die groep besef gou dat wilde diere die minste van hulle probleme is.

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vaselinetjie:

 

Bespreek