Produksie Huise: The Film Factory, Bouwer Bosch Films

Skrywer: Stiaan Smith

Regisseur: Corné van Rooyen

Vervaardigers: Bouwer Bosch, Danie Bester, Rachelle Crous, Stiaan Smith, Tina Kruger

Speeltyd: 93 minute

Ouderdomsbeperking: 10-12 PGL

Rolverdeling: Amalia Uys, Stiaan Smith, Bennie Fourie, Wilson Dunster, James Cuningham, Darren Kelfkens, Bouwer Bosch, Tina Kruger

Sy Klink Soos Lente

Ben (Stiaan Smith), ‘n selfvoldane werktuigkundige ontmoet Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone, nie-op-die-mond-geval, ouditeur een aand in ‘n kroeg. Hulle gesels en daar is dadelik vonke, maar toe Linda vir Ben vra wat hy doen vir ‘n lewe, jok hy, en sê dat hy die hoofsanger in ‘n band is. Want nie net is Linda uit sy liga nie, haar pa is sy baas.

Linda hou van die sjarmante “muso”, hulle val vir mekaar, en Ben moet ‘n band begin om sy leun te verbloem en die meisie van sy drome se hart te wen.

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vaselinetjie:

 

Bespreek