fbpx
Vir Die Voëls

Produksie Huis: The Film Factory

Skrywers: Tina Kruger, Quentin Krog, Sean Robert Daniels

Regisseur: Quentin Krog

Vervaardiger: Danie Bester

Speeltyd: 126 minute

Ouderdomsbeperking: 10-12PG

Rolverdeling: Simoné Nortmann, Francois Jacobs, Elize Cawood, Neels van Jaarsveld, Nicola Hanekom, Bennie Fourie, Lara Kinnear, Leandry Smith

Vir Die Voëls

Irma Humpel (Simoné Nortmann), ’n onafhanklike korrelkop-rabbedoe, bevind haarself voor die kansel met Sampie de Klerk (Francois Jacobs), ’n besonderse sjarmante rugbyspeler met ’n hart van goud en sagte hande, aan haar sy. Hoe het sy hier beland? Is sy gereed vir hierdie tipe toewyding? Dalk…maar met ’n voorwaarde of twee.