Tips & Trix met Simoné en Francois

The Film Factory het laas week geskiet aan ATKV-Oorde se nuutste reeks: Tips & Trix met Simoné en Francois. 

Die reeks strek oor twaalf episodes en begin vanaf 9 Junie op kykNET (kanaal 144) se Groot Ontbyt draai. Simoné Nortmann en Francois Jacobs (van The Film Factory se Vir die Voëls) verskaf ‘n verskeidenheid van braai- en kamp wenke aan die kykers en verduidelik hoe om enige vakansie lekker en gemaklik te maak.

Die twaalf episodes was geskiet oor ‘n tydperk van een week by ATKV-Klein Kariba.

In samewerking met: