Tips & Trix met Simoné en Francois

Die eerste episode van Tips & Trix met Simoné en Francois het vanoggend op kykNET (kanaal 144) se Groot Ontbyt gespeel.

As jy dit gemis het, kyk episode een hier:

Tips & Trix Episode 1

Die reeks strek oor twaalf episodes. Simoné Nortmann en Francois Jacobs (van The Film Factory se Vir die Voëls) verskaf ‘n verskeidenheid van braai- en kamp wenke aan die kykers en verduidelik hoe om enige vakansie lekker en gemaklik te maak.

In samewerking met: