Gebaseer op die storie, Met ‘n fiets deur die sneeu, deur Mardaleen Derks
Rolverdeling: Marguerite van Eden, Sean-Marco Vorster, Kenley Swart, Pietie Beyers, Fiona Ramsay, Elani Dekker, Amalia Uys, Leché Joubert, Rikus Strauss, Arno Greeff
Regisseur: Andre Velts
Vervaardiger: Danie Bester
Lynvervaardiger: Dries Scholtz
Mede Vervaardigers: Dries Scholtz en Andea de Jager
Uitvoerende Vervaardigers: Jan du Plessis, Karen Meiring, Yvonne Beyers, Minette Ferreira, Kaye Ann Williams, Anneke Villet, Wikus du Toit, Asgar Mahomed en Mahomed Cassim
Draaiboekskrywers: Tarryn-Tanille Prinsloo
Kinematograaf: Marius de Nysschen
Produksie Ontwerp: Waldemar Coetsee
Produksiemaatskappye: The Film Factory South Africa
Redigeerder: Eva du Preez
Oorspronklike musiek: Loki Rothman
Klankontwerper: Charlotte Buys
Vergeet My Nie
The Film Factory, in samewerking met Huisgenoot, kykNET en die DTI, bied met trots aan die amptelike lokprent van die rolprent, Vergeet My Nie.
Na ‘n aaklige verbrokkeling van haar verhouding, pak ‘n gekultiveerde student in die klein dorpie Potchefstroom, haar tasse vir die opwinding en liggies van Londen. Sy raak verlief op ‘n aantreklike, kaalvoet Namibiër, maar laat haar vrese die beste van haar kry. As hy jare later aan haar deur klop, met beloftes van horisonne en ‘n lewe saam, kan sy veilig speel en die aanloklike stadsligte kies, of sy kan alles waag vir sonsondergange, sandduine en kaalvoetliefde.
#VergeetMyNieFliek – IN ROLPRENTTEATERS LANDSWYD 14 Februarie 2020 #Valentynsdag #14Feb2020