Produksie Huise: The Film Factory, Spier Films, Bosbok Ses Films, White Heron Pictures

Skrywer: Sallas de Jager

Regisseur: Paul Eilers

Vervaardigers: Danie Bester, Sallas de Jager, Themba Sibeko

Speeltyd: 122 minute

Ouderdomsbeperking: 13PGVP

Rolverdeling: Gys de Villiers, Vilje Maritz, Deon Lotz, Andrew Thompson, Jacques Bessenger, Neil Bennet, Rika Sennet

Verraaiers

‘n Liefdevolle familie man en gerespekteerde Boer-offisier, besluit om huis toe te gaan, na hy gehoor het dat die Britte ‘n verskroeide aarde beleid beplan, om sy vrou en familie te beskerm liewer as om verder deel te neem aan die oorlog.

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vaselinetjie:

 

Bespreek