fbpx

Produksie Huise: The Film Factory, Dark Matter Studios

Skrywers: Henk Pretorius, Hanneke Schutte

Regisseur: Stefan Nieuwoudt

Vervaardigers: Danie Bester, Henk Pretorius

Speeltyd: 101 minute

Ouderdomsbeperking: 7-9PGS

Rolverdeling: Ivan Botha, Cherie van der Merwe, Altus Theart, Neil Sharim, Ciske Kruger, Lelia Etsebeth

vod_promo_buttons_watch

Bakgat! tot die mag 3

Wimpy en sy verloofde, Katrien, immigreer na Engeland waar ‘n klub vir hom ‘n rugby kontrak aangebied het. Die twee besef egter vinnig dat hulle lewe in Londen nie so vlot loop soos wat hulle gedink het dit gaan nie.