Vuil Wasgoed se lusmaker-lokprent is hier!

Wanneer Wim en Kevin partytjie in hul wassery-kliënte se klere, ontdek hul ʼn afgekapte vinger waarna ʼn klomp gevaarlike mense opsoek is …

VUIL WASGOED in teaters landswyd op 8 Desember 2017.

#VuilWasgoed #DankieDatJyHierWas #8Des2017