Produksie Huis: The Film Factory

Skrywers: Danie Bester, Stefan Nieuwoudt, Dries Scholtz, Andrew Thompson, Hannes Brümmer

Regisseur: Stefan Nieuwoudt

Vervaardigers: Danie Bester, Dries Scholtz

Speeltyd: 92 minute

Ouderdomsbeperking: 10-12PGLD

Rolverdeling: Solomon Cupido, Hannes Brümmer, Lelia Etsebeth, Yolandi Malherbe, Richard Lukunku, Thokozani Ntuli, Andrew Thompson, Altus Theart

Ek Joke Net 2

Ek Joke Net se poetsbakkers is terug en met die nuutgestigde Komiese Akteurs Kommissie, ook bekend as die K.@.K, is almal ‘n teiken. Van studente wat hulself onverwags in die middel van ‘n klopjag bevind, ‘n blinde man wat raad vra tydens kondoom-aankope, videowinkel-assistente wat pornografiese films in kliënte se DVD-kassies ontdek en ‘n baie bekende Suid-Afrikaanse rockgroep wat deur die polisie gedreig word, is niemand veilig wanneer die “Candid Kings” naby is nie.

Bespreek jou sitplek nou!

 

Bespreek jou sitplek vir Vaselinetjie:

 

Bespreek