
Produksie Huis: The Film Factory
Skrywers: Danie Bester, Stefan Nieuwoudt, Dries Scholtz, Andrew Thompson
Regisseur: Stefan Nieuwoudt
Vervaardigers: Danie Bester, Dries Scholtz
Speeltyd: 95 minute
Ouderdomsbeperking: 13PGLV
Rolverdeling: Andrew Thompson, Solomon Cupido, Christel van den Bergh, Thokozani Ntuli, Lelie Etsebeth, Morné du Toit, Richard Lukunku, Bryan Hadwen
Ek Joke Net
Jy dink waarskynlik dat jy ‘n doodgewone landsburger is wat nie in ander se sake inmeng nie, maar wanneer die “Candid Kings” naby is, is niemand veilig nie! Ek Joke Net is ‘n poetsbak-film van epiese proporsies, waar almal ’n teiken is.