Produksie Huise: The Film Factory, Bosbok Ses Films
Skrywers: Piet de Jager, Sallas de Jager, Jan van Tonder
Regisseur: Paul Eilers
Vervaardigers: Danie Bester, Sallas de Jager
Speeltyd: 115 minute
Ouderdomsbeperking: 16SVL
Rolverdeling: Paul Loots, Rika Sennet, John-Henry Opperman, Deon Lotz, Lida Botha, Andrew Thompson
Roepman
Gebasseer op die roman deur Jan van Tonder met dieselfde titel. ‘n Elfjarige seun, genaamd Timus, vertel die storie van ‘n 1966 spoorweg gemeenskap. Timus en sy gesin is vasgevang in die strukturele geweld wat veroorsaak word deur die regering en die kerk. ‘n Onwaarskynlike held, Joon, verskyn tot die redding van Timus om ‘n bietjie van sy verlore onskuld vir hom terug te gee.