Onder die ervare leiding van Danie Bester, word daar voortdurend gewoeker om The Film Factory se reputasie as ’n leier van innovering en uitnemendheid te bewerkstellig.
The Film Factory se stigter en vervaardiger, Danie Bester, vertel ons meer oor die verlede, die hede en die toekoms van een van Suid-Afrika se mees bekroonde film-produksiemaatskappye.