Vuil Wasgoed FAN-ART kompetisie

Is jy ‘n opkomende ontwerper wat belangstel in die film- en vermaakbedryf?

Skryf nou in vir die Vuil Wasgoed FAN-ART kompetisie.

Ontwerp ‘n poster vir Vuil Wasgoed.

Wees kreatief en maak seker jou stempel as ontwerper word afgedruk.

Publiseer jou ontwerp op Vuil Wasgoed se Facebook blad.

Inskrywings sluit 25 Novemeber.

Wenner word 30 November aangekondig.

WEN:

R5000 kontant

4 maande betaalde internskap by The Film Factory, Bouwer Bosch Films en Fathom Media.

Fathom Media is verantwoordelik vir van ons mees ikoniese rolprent plakkate: Vir Altyd, Vir die Voëls, Pad Na Jou Hart, Ballade vir ‘n Enkeling, Jou Romeo en Vaselinetjie.

Jy sal deel wees van die ontwerp-span op die volgende film, Thys & Trix, wat op 13 April 2018 vrygestel word.

Nou is jou kans! Wys ons wat jy het.

Kontak ons, vir enige verdere navrae: