Kyk nou op Vimeo

vod_promo_buttons_watch-200x50

Opsomming

Wanneer Wim en Kevin partytjie hou in die klere van die wassery waar hulle werk, ontdek hulle ’n afgekapte vinger wat aan ’n onderduimse juweeldief behoort. Hulle word ingejaag in ‘n wêreld waarvan hulle niks weet nie. Kort op hulle hakke is twee broers met ’n rash, ’n blinde handlanger, twee top-polisiebeamptes en ’n ongenaakbare verraaier. En iewers staan ’n skeepsvraghouer met ’n kosbare vrag en wag vir die hele spul om toe te sak

Lokprent

Rolverdeling