Oorsig

Dit is die jaar 1994, en Suid-Afrika staan op die rand van onherroeplike veranderinge.

‘Vaselinetjie’ vertel die verhaal van Helena ‘Vaselinetjie’ Bosman, ’n 11-jarige wit dogtertjie wat deur haar liefdevolle bruin grootouers op die afgeleë dorpie van Eksteenfontein in die Noord-Kaap in Suid-Afrika grootgemaak word. Wanneer die welsyn egter uitvind dat Vaselinetjie nie die egpaar se biologiese kleinkind is nie, gryp hulle in en besluit om Vaselinetjie na ’n staatsweeshuis in Johannesburg te stuur.

Rolverdeling

Lokprent

Vennote

Nuusbrief

Ontvang The Film Factory se nuusbrief!

Lokprent
click here to open YouTube video
×