Rolverdeling

Marguerite van Eeden
Marguerite van Eeden Ouer Vaselinetjie
Nicole Bond
Die 14-jarige aktrise Nicole Bond woon op Springbok in Namakwaland en vertolk haar eerste rol in die speelfilm, ‘Vaselinetjie’.
Arno Greeff
Arno Greeff het sy loopbaan as akteur in 2012 begin toe hy ’n kameorol in die film ‘Verraaiers’ losgeslaan het.
Elzet Nel
Alhoewel ‘Vaselinetjie’ haar eerste vollengte film is, was Elzet te sien in die teaterstuk ‘Dit sal kom met tyd’, waarvoor sy bekroon is vir haar spel.
Anchen Du Plessis
Anchen is ’n leerder by Laerskool Wierda Park. Sy is spontaan en het hope selfvertroue en energie.
Elani Dekker
Elani Dekker is ewe talentvol as ’n akteur en danser. In 2015, het sy haar eerste hoofrol in die speelfilm, ‘Jou Romeo’, losgeslaan met André Velts as regisseur.
Daniah de Villiers
Daniah is ’n passievolle jong aktrise en sanger met heelwat ondervinding voor die kamera.
Marise Loots
Marise het op vierjarige ouderdom dramalesse begin neem en het sedertdien aan eisteddfods deelgeneem en verskeie trofeë gewen.
Royston Stoffels
Royston Stoffels is al vir meer as 50 jaar ’n akteur. In 1974, het hy sy loopbaan as onderwyser begin en het daarna op die verhoog en in films, televisie en radio begin werk.
Shaleen Surtie-Richards
Die naam Shaleen Surtie-Richards is sinoniem met beroemdheid in die Suid-Afrikaans kunste-arena.